Russiese braille

Russiese braille

Soort skryfstelsel Alfabet
Taal Russies
Stelsel Braille
Gegrond op Russiese alfabet

Russiese braille is die braillealfabet van Russies en, met aanpassings, tale in buurlande wat die Cyrilliese skryfstelsel gebruik soos Oekraïens en Mongools. Dit is gegrond op die Latynse transliterasie van Cyrillies, met bykomende letters spesiaal vir Russies. Dit is in Russies bekend as Шрифт Брайля Sjrift Brailja, "brailleskrif".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search